Jaarboeke

Leerfasilitering 400


 
Modulekode FCL 400
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Konseptualisering en demonstrasie van veranderinge in die onderwyspraktyk. Persoonlike ontwikkeling deur refleksie. ‘n Studie van die filosofie en beginsels van die fasilitering en beginsels van fasilitering van leer. Die verkenning van die uitkomsgebaseerde onderwyssisteem. ‘n Herdefiniëring van die bestaande onderrigstrategieë binne die konteks van die leerparadigma. Ontwerp en operasionering van leertake. ‘n Begrip van die belangrikheid van die samewerking, spanonderrig en netwerking. Die ontwikkeling van ‘n geïntegreerde benadering, ondersteun die ICT met betrekking tot die sewe rolle van die onderwyser.
Modulekrediete 24.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences